Volvo RM12

RM12
'n Gripen vertoon sy Volvo-straalmotor
Tipe Turbowaaier
Vervaardiger Volvo
Ontwerp deur General Electric
Nooiensvlug 1978
Status In gebruik
Hoofgebruiker Saab JAS 39 Gripen
Ontwikkel van General Electric F404

Die Volvo RM12 is 'n lae-omleiding nabrandturbowaaierstraalmotor wat ontwikkel is vir die Saab JAS 39 Gripen vegvliegtuig. Die RM12 word deur Volvo Aero (nou GKN Aerospace Engine Systems) gebou as 'n weergawe van die General Electric F404.


Developed by StudentB